Stilbaai Sakekamer

In die hart van besigheid en welsyn van die gemeenskap - At the heart of business and wellbeing of community


Find Out More Business Directory Events Join News Documents Contact

Hmmm … Fishalot val heerlik op die oor!

Hmmm … Fishalot val heerlik op die oor!

Magda Niemand het hierdie spiksplinternuwe winkel oopgemaak op dieselfde perseel waar Seespens was! ‘n Nuwe baadjie en nuwe personeel wat welbekend is met jarelange voorbereiding en die bak van vis. Geen gevriesde skyfies word hier bedien … hulle volstaan daarby dat goeie skyfies van meet af aan aartappels skil en versigtige sny van skyfies en vars gemaak moet word.

Voeg hierby hope toegewyde kliëntediens, met die voorneme om die beste wegneem-eetplek te word – en wat kan jy anders verwag as ‘n sukesverhaal! Soos in die verlede sal Sushi ook beskikbaar wees.

‘n Groot veer in die hoed van Fishalot is hul voorneme om gebruik te maak van bio-afbreekbare houers wat weer herwin kan word. Voorgenoemde word van suikerriet-vesel gemaak – nie altyd so geredelik beskikbaar – maar die hoop dat dit volhoubaar sal wees is daar!

Bestellings kan vooraf ingeskakel word wat uiteraard die wagtyd vir etes tot die minimum sal beperk! Ons beste wense aan Magda en haar span! Ons hou julle met groot belangstelling dop!

Fishalot …the new kid on the block!

Magda Niemand proved herself again to be a lady to reckon with … opening this lovely new takeaway shop where Seespens used to be! Revamped, with the most competent personal having many years of experience in preparing and frying fish!

The best chips are being served – no frozen stuff from here… all prepared from scratch! Magda and the girls intend to provide the ultimate in service in wanting to be the best takeaway shop in town! Take note all Sushi-lovers… it will be there!

A huge feather in Magda’s cap is her intention to make use of biodegradable containers being produced from sugarcane fibre – not always that readily available – but will try her utmost to keep this sustainable. You will be able to telephone your order in advance which makes life in Africa all that much easier! To Magda and her team…our very best wishes for a wonderful season and more!!!

16-Nov-18

Covid-19 Essential Business Information

02-Apr-20

STILBAAI PRESTIGE TOEKENNINGS

23-Mar-19

Jagersbosch-gemeenskapsentrum Donasie

13-Dec-18

Stilbaai Kelders vier 5de Verjaardag! / Stilbaai Kelders turns 5!

02-Nov-18

Exciting export opportunities for Eden

21-May-18

Nuwe bestuur vir die Stilbaai Sakekamer

05-May-18

Uitnodiging na Sakekamer netwerk funksie

24-Aug-17

Stilbaai Business Chamber donates R10,000 to Stilbaai Tourism

10-Aug-17

Jongensfontein Power Failures

24-Jul-17

Het iemand gesê sneeu?!

19-Jul-17