Stilbaai Sakekamer
Stilbaai Business Chamber

Your gateway to business - U deurgang na besigheid


Home Business Directory Events News Join Contact

Membership Application

Welkom!

Voltooi asseblief die vorm links. Sodra ons jou aansoek ontvang het sal ons jou aansoek voorlê aan die Sakekamer bestuur. Sodra jou aansoek goedgekeur is sal jy in kennis gestel word en ons sal vir jou 'n faktuur stuur. Sodra jy jou jaarlikse ledegeld betaal het sal ons vir jou 'n verwelkomings pakkie stuur met al die inligting wat jy benodig om betrokke te raak by ons besigheidsgemeenskap.

Ledegeld beloop R300 per jaar.

Welcome!

Please complete the form on the left. We will present your application at the next management meeting. If you are approved as a member we will send you an invoice. Once you have paid the annual membership fee we will send you a welcome pack where you will find all the information you need in order to participate in our business community.

Memebership fees are R300 per year.

Banking Details / Bank Besonderhede:

Bank: ABSA
Name: Stilbaai Sakekamer
Account Type: Savings
Acc. No: 2188 146 166