Stilbaai Sakekamer
Stilbaai Business Chamber

Your gateway to business - U deurgang na besigheid


Home Business Directory Events News Join Contact

Het iemand gesê sneeu?!

Het iemand gesê sneeu?!

Ons het die slapies afgetel en die tyd het uiteindelik aangebreek! - Dis Kersfees in Stilbaai, reg in die middel van die winter!

Die Christmas in July feesvieringe het reeds gister afgeskop. Die winkels begin een vir een pragtig glinster met tinsel en liggies terwyl almal besluit watter kersfeesaktiwiteite hulle die res van die week gaan bywoon. Woensdagaand se Port- en Pannekoek-aand het omtrent die soettande aan die gons terwyl almal wonder oor die palings wat glo te koop gaan wees! Is dit ooit wettig!?

Kom geniet Lavazza Koffie tasting by Allegaartjie Vrydag vanaf 09:00 11:00

Bo en behalwe vir die sneeu wat voorspel word vir Vrydagaand se straatmark gaan daar glo vreeslik baie wees om te sien en te doen. Daar sal speletjies wees vir die kinders asook 'n fotohoekie vir oud en jonk. Daar sal natuurlik BAIE lekker kosstalletjie asook verskeie kwaliteit stalletjies wees wat leer-, hout- en kunswerke insluit.
Ons het 'n voeltjie hoor fluit dat Kersvader glo 7nm Vrydagaand sy opwagtig gaan maak by die Voortrekkerstraatmark en geskenkies uitdeel aan die kinders. Ouers wat daar gaan wees moet asb. Onthou om die elfies voor die tyd te skakel.

Loer gerus na ons Stilbaai Christmas in July Facebook blad om op hoogte te bly - https://www.facebook.com/StilbaaiChristmasinJuly/

Kersgroete

TIME FOR A LITTLE CHRISTMAS... IN JULY... IN STILBAAI!

In South Africa, we celebrate Christmas (25 December) during the hottest time of the year when no Father Christmas really likes to spend hours in a hot red suit...

Well, why not join in the fun this week with a little fun xmas time in Stilbaai! Dress warmly and enjoy the various special treats in town and the night market on Friday (yes, the man in the red suit will be there at 7pm and we might even see some snow...) and have a look at what all the decorated shops have to offer!

Published By Stilbaai Sakekamer - 19-Jul-17

Uitnodiging na Sakekamer netwerk funksie

24-Aug-17

Stilbaai Business Chamber donates R10,000 to Stilbaai Tourism

10-Aug-17

Jongensfontein Power Failures

24-Jul-17

Stilbaai Christmas in July Street Market

08-May-17

Join Today!

21-Apr-17

Kommunikasie Opname

21-Apr-17

Stilbaai Tekkie Tax 2017

11-Apr-17

Stilbaai pad nuusflits / Stilbaai road newsflash

01-Apr-17

Stilbaai Sakekamer bestuurskomitee aangestel / Business Chamber management committee appointed.

Die jaar is reeds in volle swang en ons het ‘n bedrywige jaar wat voorlê. Die Stilbaai Sakekamer het op 28 Maart hulle eerste vergadering met die nuwe bestuurspan gehou. Die Stilbaai Sakekamer bestuurskomitee bestaan uit die volgende lede

01-Apr-17