Stilbaai Sakekamer
Stilbaai Business Chamber

Your gateway to business - U deurgang na besigheid


Home Business Directory Events News Join Contact

Stilbaai Christmas in July Street Market

Stilbaai Christmas in July Street Market

Come and join us on Friday, 21 July at the Stilbaai Christmas In July Street Market that will be held in Voortrekker Street, Stilbaai. Come and experience Christmas by tasting a variety of food and drink at the many stalls that will be lining Voortrekker Street in Stilbaai. Christmas in July is a great family outing and many of the stalls will be supporting local charities, so it's for a good cause as well!

Kom geniet die Kersfees in Julie straatmark in Stilbaai wat op Vrydag, 21 Julie sal plaasvind. Daar gaan weer 'n groot verskeidenheid kosse en drinkgoed beskikbaar wees. Voortrekker Straat in Stilbaai gaan omskep word in 'n Kersfeesmark met stalletjies in die straat af. Baie van die stalletjies gaan ook plaaslike welsyn organisasies ondersteun, so dit is vir 'n goeie doel ook!

When / Wanneer: Friday, 21 July
Time / Tyd: From 5pm
Where / Waar: Voortrekker Street, Stilbaai

Published By Marthinus Strydom - 08-May-17

Uitnodiging na Sakekamer netwerk funksie

24-Aug-17

Stilbaai Business Chamber donates R10,000 to Stilbaai Tourism

10-Aug-17

Jongensfontein Power Failures

24-Jul-17

Het iemand gesê sneeu?!

19-Jul-17

Join Today!

21-Apr-17

Kommunikasie Opname

21-Apr-17

Stilbaai Tekkie Tax 2017

11-Apr-17

Stilbaai pad nuusflits / Stilbaai road newsflash

01-Apr-17

Stilbaai Sakekamer bestuurskomitee aangestel / Business Chamber management committee appointed.

Die jaar is reeds in volle swang en ons het ‘n bedrywige jaar wat voorlê. Die Stilbaai Sakekamer het op 28 Maart hulle eerste vergadering met die nuwe bestuurspan gehou. Die Stilbaai Sakekamer bestuurskomitee bestaan uit die volgende lede

01-Apr-17