Stilbaai Sakekamer
Stilbaai Business Chamber

Your gateway to business - U deurgang na besigheid


Home Business Directory Events News Join Contact

Stilbaai pad nuusflits / Stilbaai road newsflash

Stilbaai pad nuusflits / Stilbaai road newsflash

Die nuwe Stilbaai pad vorder goed en dit blyk dat die padwerke voltooi sal wees voor April volgende jaar.

Op die oomblik is daar drie Stop/Go plekke in die pad. Die eerste een van die N2 kant sal Maandag 3 April weg wees en dan sal daar net twee Stop/Go's in plek wees.

Die Stop/Go tussen Melkhoutfontein en Spuithoek lei die verkeer na die nuwe teerpad. Die Stop/Go tussen Stilbaai en Mekhoutfontein sal net in werking wees gedurende die dag.

Wees asseblief versigtig en wees geduldig. Die padwerkers doen hulle bes om so min as moontlik ongerief te veroorsaak.

The Stilbaai road is coming along nicely and it seems that the road will be completed by latest April 2018.

There are currently three Stop/Go's in place. The first from the N2 will be taken down on Monday 3 April. That wil leave two. The Stop/Go between Melkhoutfontein and Spuithoek diverts the traffic to the new tar road. The Stop/Go between Stilbaai and Mekhoutfontein will only be operational during the day.

Please be careful and patient. The roadworkers are doing their best to limit the inconvenience to motorists. 

 

Published By Marthinus Strydom - 01-Apr-17

Uitnodiging na Sakekamer netwerk funksie

24-Aug-17

Stilbaai Business Chamber donates R10,000 to Stilbaai Tourism

10-Aug-17

Jongensfontein Power Failures

24-Jul-17

Het iemand gesê sneeu?!

19-Jul-17

Stilbaai Christmas in July Street Market

08-May-17

Join Today!

21-Apr-17

Kommunikasie Opname

21-Apr-17

Stilbaai Tekkie Tax 2017

11-Apr-17

Stilbaai Sakekamer bestuurskomitee aangestel / Business Chamber management committee appointed.

Die jaar is reeds in volle swang en ons het ‘n bedrywige jaar wat voorlê. Die Stilbaai Sakekamer het op 28 Maart hulle eerste vergadering met die nuwe bestuurspan gehou. Die Stilbaai Sakekamer bestuurskomitee bestaan uit die volgende lede

01-Apr-17