Stilbaai Sakekamer
Stilbaai Business Chamber

Your gateway to business - U deurgang na besigheid


Home Business Directory Events News Join Contact

Uitnodiging na Sakekamer netwerk funksie

Uitnodiging na Sakekamer netwerk funksie

NET VIR STILBAAI SAKEKAMER LEDE

Beste Sakekamer Lid,

U word vriendelik uitgenooi om 'n netwerk sessie by te woon vir kleinsake-eienaars / bestuurders wat op 29 Augustus 2017 by Stilbaai Gholfklub (18h00 vir 18h30) gehou sal word.

Afgesien van die geleentheid om ander sakemanne/vroue te ontmoet, beplan ons om 'n gesprek te voer oor sake-uitdagings en het ons daarin geslaag om die dienste van twee ervare sakevroue te bekom wat die bespreking sal fasiliteer.

Aangeheg vind u kort besigheidsprofiele vir u insae.

Dit sal waardeer word as u u teenwoordigheid teen nie later nie as 25 Augustus 2017 kan bevestig

Ons sien uit daarna om u op die 29ste te sien

Besigheids groete.

Rean Pretorius
Voorsitter 

Gepubliseer Deur Marthinus Strydom - 24-Aug-17

Stilbaai Business Chamber donates R10,000 to Stilbaai Tourism

10-Aug-17

Jongensfontein Power Failures

24-Jul-17

Het iemand gesê sneeu?!

19-Jul-17

Stilbaai Christmas in July Street Market

08-May-17

Join Today!

21-Apr-17

Kommunikasie Opname

21-Apr-17

Stilbaai Tekkie Tax 2017

11-Apr-17

Stilbaai pad nuusflits / Stilbaai road newsflash

01-Apr-17

Stilbaai Sakekamer bestuurskomitee aangestel / Business Chamber management committee appointed.

Die jaar is reeds in volle swang en ons het ‘n bedrywige jaar wat voorlê. Die Stilbaai Sakekamer het op 28 Maart hulle eerste vergadering met die nuwe bestuurspan gehou. Die Stilbaai Sakekamer bestuurskomitee bestaan uit die volgende lede

01-Apr-17